top of page
Search

Die klein dingetjies

  • Writer: In the life of "Who the fuck cares"
    In the life of "Who the fuck cares"
  • Feb 29, 2024
  • 1 min read

Dis die klein dingetjies wat saak maak.

Dis die klein dingetjies wat verhoudings kan opbou of afbreuk.

Van n ek lief jou lekker werk,tot n lekkerslaap soen in die aand.

n Boodskap deur die dag net om te wys ek dink aan jou.

Die klein dingetjies

Van n drukkie as jy emosioneel moeg voel, tot n stil sit in die sonsondergaan.

Die klein dingetjies.

Die ek le op jou bors terwyl daar n flick op is.

Die bynaam wat net jy my noem.

Die klein dingetjies.

Maar dit is ook die klein dingetjies wat seer maak.

n Gehap wanneer jy vir iets vra.

Geen sorry aan die einde van die dag.

n Kwaad gaan slaap.

n Opstaan en maak asof niks vout is nie.

Dis die klein dingetjies wat seer maak.

Soos geen ek lief jou's.

Geen drukkie, geen soentjie, geen boodskap om te wys jy gee om.

Dis die klein dingetjies wat mens onthou.

Dis die klein dingetjies wat n verhouding breuk of bou.

Die klein dingetjies


-Geskryf deur Christina Duvenhage 29/02/2024



 
 
 

コメント


©2024 by In the life of "Who the fuck cares". Proudly created with Wix.com

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
Subscribe to Site

Thanks for submitting!

bottom of page