top of page
Search

Liefde

  • Writer: In the life of "Who the fuck cares"
    In the life of "Who the fuck cares"
  • Apr 18, 2024
  • 1 min read

Gedig geskryf deur Christina Duvenhage op die 17 April 2024


As ek lief her, het ek jou lief met my hele hart.

As ek omgee, gee ek om met alles in my.

As ek baklei vir jou, baklei ek tot ek nie meer kan nie.

As ek sê jy beteken baie vir my, is dit nie net leë woorde nie.

Voor jou hart breuk, breuk ek eerder myne.

Ek sal jou beskerm teen die seer.

My woorde is nie leeg nie. Ek sê nie iets wat ek nie bedoel nie.

Ek weet my woorde dra krag, en sal ek jou eerder wil opbou as afbreuk.

Daar is nie voorwaardes en terme aan my liefde gekoppel nie.

Ek aanvaar jou soos jy is, voute en al.

Niemand is perfek nie, Maar jy is perfek vir my.

Ek loop eerder my skoene deur, voor ek sal toelaat toelaat dat daar n traan oor jou vang sien loop.

My hande kan stukkend wees, as dit beteken jy is okey.

My liefde het nie voorwaardes nie.

My liefde is jy.




 
 
 

Comments


©2024 by In the life of "Who the fuck cares". Proudly created with Wix.com

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
Subscribe to Site

Thanks for submitting!

bottom of page